Sanlam
Uitbetaling van pensioengelde
Ek was in die SANW het bedank en laaste dag van diens was 30 Nov 2012. My pensioen geld is aan Sanlam betaal nadat ek aangedui het ek wil 'n derde van die geld vir persoonlike gebruik he. Die gelde is op 24 Julie 2013 aan sanlam oorbetaal vanaf GEPF af. Volgens Sanlam moet die GEPF die ROT verander ...