Mccarthy
Faulty vehicle with a roadworthy certificate
Goeie dag, My seun het n 2002 C230 Mercedes Benz by Mc Carthy Toyota Pretoria Noord gekoop, met registrasie nommer XKG070GP die verkoopsdame se naam is Lea. Hy moes al die voertuig verskeie kere terug vat sodat hulle die foute kan herstel en as hy hom terug kry is niks gedoen nie en al sy brandstof ...