Discovery Insure
Geen 50ppm BP-diesel
Discovery Insure adverteer geld terug op brandstof wat by BP-vulstasies ingegooi word. Wanneer iemand 'n polis uitneem dan word daar nie gese dat 50ppm BP-diesel net by sommige BP-vulstasies in Gautneng beskikbaar is nie. Discovery Insure het tog die volledige besonderhede van die voertuig wat ...