Mahindra SA
Bad Service at Mahindra SA
Ek wil die volgende klagte uit l? van Mahindra SA (Nelspruit). Ek sukkel nog vandat ek my Mahindra XUV500 gekoop het. As dit nie die radio is wat nie wil werk nie, wil die hoofskerm nie werk nie keer na keer het ek hom al terug gehad by Mahindra elke keer is dit 'n ander storie. Die keer het ek ...