Vodacom
WRONG INFO
Kontrak wat ek die 28ste Januarie by VODACOM hernu het. Die dame het aan my meegedeel dat ek geen internasionale 'SMS' kan stuur nie wat ek verstaan het en aanvaar het. Sy het die pakket aan my verduidelik. 120 min "anytime" bel tyd. 300 sms en 300MB DATA, waarop ek kan 'TOPUP' as enige ...