Samsung South Africa
After Sale
Samsung nie weer in my lewe nie. Die produk mag goed wees maar die after sale is swak. Ek sikkel al n maand om my skottelgoedwaser reg te kry, Die blade onder klap teen die deur so 3 weke terug het hulle n nuwe blade kom in sit en die nuwe blade maak presies dieselfde. Nou word daar gese nee ons ...