Audi South Africa
Herstel van motor tydens vakansie
Ons was met vakansie in Hazyview in Julie 2013. Ons voertuig het probleme gegee. Dinsdag 16 Julie 2013 ongeveer 12:00 het ons die voertuig na Audi Centre in Nelspruit geneem, sodat hulle 'n diagnose kan maak, en ons daar volgens kan optree. Die werkswinkelbestuurder het dadelik die voertuig ...