Vodacom
Ad service and signal from vodacom
Ons sukkel met sein vir die afgeloope maand met swak sein in die witbank, secunda en potcefstroom area! Ons kry nie antwoorde nie en as mens na vodacom toe gaan se hulle die servers het gecrash of as mens weer gaan dan se hulle dat die tooring nie reg is nie.. waarvoor betaal ek dan die maand vir ...