Spur Steak Ranches
SWAK DIENS EN SWAK KOS
Ek bly al vir jare in Mosselbaai en is 'n gereelde ondersteuner van Spur. Maar ek is baie teleurgesteld in die diens en gehalte kos wat by Heiderand Spur aangebied word. Ek het nog nooit daar ge-eet wat ek kan se dat die kos en/of diens goed was nie. En soveel mense kla daaroor. Dit is ook waarom ...