Standard Bank
Deposito verkeerdelik gedoen
Ek hoop van harte iemand kan my help daar is op 30/04/2013 gelde VERKEERDELIK in my man se rekening inbetaal. die firma het ons gekontak en gese hulle het die betaaling aan hulle kant probeer 'reverse' maar met geen sukses.. ons is vrydag oggend 03/05/2013 in keywest tak toe daar gesit vir meer as ...