PG Glass
Gekraakte windskerm
Sedert Januarie 2013 belowe PG Glass kathu my n nuwe windskerm vir ons honda ballade 1994 model. Op maandag 08/04/2013 bel PG Glass kathu ons en se dat die nuwe windskerm sal hier wees op woensdag 10/04/2013. Woensdag 10/04/2013 om omstreeks 10:00 bel die dame ons en se dat ons kan die voertuig ...