Toyota
NUWE RAV4 ONVERKRYGBAAR
Ek het 3 maande gelede my Fortuner privaat verkoop nadat Humansdorp Toyota my veel minder as Ford daarvoor aangebied het (skande) Ek wil die nuwe RAV4 2.2D koop. Volgens die verkoopsagent sou n Rav4, 22 Sept beskikbaar wees. ( Nooit gebeur nie, geen terugvoer) Die afgelope 2 maande is die Rav ...