Nissan South Africa
Navara is die slegste bakkie wat ek al gery het
Ek het n navara spinternuut gekoop in 2011, wat van dag een af probleme was, na menigde besoeke aan die handelaar en 2 of 3 keer sonder my bakkie vir n week op n omdat hulle voute moet uitsorteer soos om n NUWE BAKKIE TE LAAT OORSPUIT OMDAT DIE DEURE DIE VERF AF RATTLE.en vele ander probleme wat ...