Sasko Bakeries/ Pasta/ Grain
Wurms en goggas in die meel gekry
Ek het die pakkie Sasko Pancake Mix in laasweek gekoop by ons PnP in Hoedspruit, en vanmiddag aangemaak en die mengsel toe deur die sif gegooi en toe si daar sulke swart goggas in en wurmsn dis inaanvaarbaar n mens sal siek word vd goed, die vervaldatum is eers Maart 2013 en so het ek 2 pakkies ...