Autopage
WASP COMMITTED ON CELLPHONE
Ek het 'n Auto Page kontrak met versekerings polis. My foon is op 25 Januarie 2013 gesteel. My seun het die foon dadelik "geblok" Op 26 Jnuarie 2013 het ek Altec Menlyn besoek, en hul het al die nodige gedoen. Op Maandag daarna het ek Altec Warmbad weer besoek. Op geen stadium het ek aan ...