Chatz Cellular
Chatz Vodacom never loaded my 2GB data bundle
Baie Baie ongelukkig. Verskoon hierdie post vir die volgende 20 maande wat 1 keer n maand gepost gaan word. As julle ooit will upgrade op Vadacom VERMEI asb die CHATZ stores wat vodacom upgrades doen. ASB ASB ASB. Hulle het nooit my 2GB data Gelaai op my nuwe upgrade nie en charge my toe per meg... ...