Nashua Mobile
Baie beindruk met Liezel se kliente diens!
Ek het so tyd terug probleme gehad met Nashua wat baie onplesierig was, maar moet se Liezel van Nashua Moblie Cape Gate maak dat ek nou weer n gelukkige klient is. Ten spyte van my moeilike besoeke was sy altyd bedagsaam en vriendelik en het my verseker sy sal help om dinge reg te stel sodat ek ...