STS
Trek bedrae af van Cell C sonder my medewete
Lyk my ek is nie die enigste sucker van wie Smart Call geld maak nie! Ek het net soos die ander klagtes geen sms of email oopgemaak of aan enigiets "subscribe" nie, maar vanaf 6 Desember 2013 word R6, 15 elke dag afgetrek van my rekening by Cell C. Dit is onaanvaarbaar! Mens hoor meer van ...