Spur Steak Ranches
VERJAARSDAG PARTYTJIE 26 MEI 2013
Ek het 'n verjaarsdag partytjie gereel by Arrowridge Spur vir 26 Mei 2013 omtrent 'n maand gelede. Hulle het die bespreking gemaak vir 10 kinders en omtrent so 8 grootmense. Ons was 2 weke terug op 'n maandag aand by dieselfde Spur om daar te gaan eet en het sommer seker gemaak van die bespreking. ...