AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Cell C - Wacky wendsday | #106497

Cell C
Wacky wendsday

Ek was vandag die 08/05/2013 by die tak in menlyn en een van die verkoopsmans het met n verkoops dame n gesprek gehad terwyl sy besig was met my as een van julle klnt. hy het na my as julle klnt verwys as n "wacky wedsday". en toe ek hom daar oor uitvrae toe kry ek n afjak van "ek praat nie met jou nie" ek waardeer dit nie om as klnt te verwys word na dit nie.
asb help julle verkoops mens reg met kliente diens

Date:

Company: Cell C

Country: South Africa   City: Menlyn

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google