AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Edgars - Pensionaris se Besigheid nie welkom | #27322

Edgars
Pensionaris se Besigheid nie welkom

Op 30 januarie 2013 het ek gegaan om `n kontrak Cell van Vodacom oop te maak. Ons is behandel soos imigrante. Daar is oor ons gepraat deur die personeel. Daar is na ons gepraat. En die gesprek was oor gevat met hulle taal. Ons besigheid was duikelik nie nodig nie. Boonop is my ouma wat vir oor die 35 jaar gewerk het werkloos hoewel sy `n pension kry. OOR 65 IS SUURSTOFDIEWE.

Date:

Company: Edgars

Country: South Africa   City: Westgate

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google