AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Defy Appliances - Defy w/masjine wat nie werk ni | #139385

Defy Appliances
Defy w/masjine wat nie werk ni

Ek het n wasmasjien gekoop by h@home vereeniging in 2010, ek het 'n extended guarantee uitgeneem. die wasmasjien het begin probleme gee en opgepak. hule het die wasmasjien omgeruil in 2013 maart. die defy wat hule toe vir my gee het die die versagmiddel gevat het nie, hule het hom toe omgeruil vir 'n ander defy. van dag 1 af ge die defy se spin probleem! ek het hule laat weet, defy se tegnikus was al 3 keer by my huis, en elke keer is daar 'n ander probleem volgens die tegnikus. die 1tegnikus se die water invoer is die probleem, 2tegnikus se die dc/pc bord het opgepak, hom vervang, doen nog steed die selfde. was gister weer by my huis, die "nut" van die drom is toe die probleem. hom vas gedraai, (weet nie wat het dit met die spin tyd uit tewaai ni).nou se defy die daar is ni probleem met die spin ni. hoe kan 'n spin van die 11-10 (wat veronderstel is om -3-4min oor teslaan) tussen 7-20MIN vat om oorteslaan. dit is nie reg ni!!!

Date:

Company: Defy Appliances

Country: South Africa   City: Houseandhome vereeniging

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google