Defy Appliances
Defy w/masjine wat nie werk ni
Ek het n wasmasjien gekoop by h@home vereeniging in 2010, ek het 'n extended guarantee uitgeneem. die wasmasjien het begin probleme gee en opgepak. hule het die wasmasjien omgeruil in 2013 maart. die defy wat hule toe vir my gee het die die versagmiddel gevat het nie, hule het hom toe omgeruil vir ...