Futuris Monitoring Services
ALARM WERK NIE MAAR DEBIET ORDER GAAN DADELIK AF
Ons het nou al langer as 2 jaar ons alarm sisteem by Furutis Monitoring services in Meyerton. My alarm is permanent stukkend. Hul is die ENIGSTE mense wat nog ooit aan die stelsel gewerk het, laas jaar het 2 van hul tegnikuste aan ons alarm kom werk. toe werk die alarm vir 'n ruk en toe weer ...