AfricaComplaints.com » Security » Complaint / review: Mix Telematics Africa (Matrix Vehicle Tracking) - Navrae | #294148

Mix Telematics Africa (Matrix Vehicle Tracking)
Navrae

Ons het 'n matrix tracking stelsel in ons voertuig en die voertuig is nou verkoop. Die nuwe eienaar het die stelsel oorgeneem. Ek het nou al twee (2!!!) keer gebel om die nodige vorms aan te vra om "Change of ownership" op die stelsel te doen. En raai wat. NOG NIKS IS ONTVANG NIE!!! Ons het nou al van die 23 e Desember nie meer die voertuig nie en as daar 'n premie die 1e JAnuarie gaan afgaan, sal die gort gaar wees, want ek het vroegtydig die nodige vorms aangevra!!! Vandag het ek weer gebel en hulle is toe. Die datums wat ek die vorms aangevra het was die 23e Desember en ongeveer 'n week voor dit ook.

Date:

Company: Mix Telematics Africa (Matrix Vehicle Tracking)

Country: South Africa   City: National

Category: Security

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google