AfricaComplaints.com » Recreation & Entertainment » Complaint / review: Schalk En Melanie Troue - Betaal nie vir hulle vleis nie!!! | #28294

Schalk En Melanie Troue
Betaal nie vir hulle vleis nie!!!

Schalk en Melanie het twee skape bespreek vir hul troue in Desember 2012. Hulle sou die skape spit en toe hulle dit kom haal die Vrydag voor hulle troue het Schalk net R 1300 betaal en gese dat hy die ander R 1300 dieselfde middag sou kom betaal. " Hy het sy daaglikse limiet oorskry". Ek het hom menigde kere gekontak oor sy skuld en dit bly net by verskonings. Is dit hoe 'n mens 'n huwelik begin?

Date:

Company: Schalk En Melanie Troue

Country: South Africa   City: Bloemfontein

Category: Recreation & Entertainment

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google