AfricaComplaints.com » Newspapers & Magazines » Complaint / review: Bluelakessa - Hierdie mense is nie opgewasse vir besigheid nie | #201375

Bluelakessa
Hierdie mense is nie opgewasse vir besigheid nie

Ek het? motor deur bluelakes gefinansier op die komisie stelsel.
Ek kry terugvoering van my Leads af, aangesien ek dit as? besigheid bedryf, met verskye klagtes.
Ek kry ook terugvoering dat motors afgelewer word met my kode waar ek geen komisie ontvang nie.
Ek het die kantore verskeie kere besoek en volgens my is geen personeel opgelei nie, dit is onopgeleide mense wat in die call centres werk.
Dit neem - 30 oproepe opeenvolgend voor jy met Bluelakes kontak te maak, en dan word jy deurgeskakel na? full mailbox toe.
Indien mense met iemand praat, sal hy of sy jou terugskakel, en jou probleem opgelos word. Dit gebeur nooit.
Pasop, ek het? motor gekry oor die wonderlike paket.
Indien die personeel opgelei is, en weet hoe om? transaksie te sluit, kon dit? fantastiese manier gewees het om? ekstra inkomste te skep

Date:

Company: Bluelakessa

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Newspapers & Magazines

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google