AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Jack Hindon Clinic - Sleg te diens | #339944

Jack Hindon Clinic
Sleg te diens

Op 11/10/2023 was ek en my man daar. Ons moes einde Julie daar gewees het om die dokter te sien, maar op daardie stadium was daar 'n staking. Ons is toe op 11/10/2023 terug waar hulle en vir ons ons pille gegee het, en ook nie al ons voorgeskrewe pille nie, want hulle het dit nie gehad nie. Terwyl ons wag omdat ons die dokter wil sien, hoor ons hoe die dokter in die gang sê hy is moeg en gaan nie nog mense sien nie. Dit is baie swak diens. Vandag, op die 4/12/2023, is ons terug om nou die dokter te sien. Die vrou vra my hoekom ek die dokter wil sien. Ek verduidelik haar dat ons hom moet sien, want ons het hom nie in Julie gesien of op die 11/10/2023 nie, en ons moet ons pille kry. Sy was so lelik bly sty hulle het nie gestaak nie. My man en ek sê kaart een kan gesit word. Dit is toe ek weet vandag sien ons weer nie die dokter nie. Ek vat toe ons kaart en loop. Ek of my man moet iets oor kom. Ek het alles vir ons dogter gesê, en sy gaan haar prokureur in kennis stel oor die diens. Ons is sonder medikasie. My ma is 'n Sassa-pensioenaris en ek is werkloos. Ons is altwee op chroniese medikasie.

Estelle van der Walt
073 842 4867

Date:

Company: Jack Hindon Clinic

Country: South Africa   Region: Gauteng   City: Pretoria   Postal Code: 0116
Address: 376 Jack Hindon Str, Pretoria North, 0116
Phone: 270125656667

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google