AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Hokaai Butchery - Maggets in Biltong | #280715

Hokaai Butchery
Maggets in Biltong

Ek het biltong gekoop Vrydag 06.12.2013 by Hokaai Vleis Montana wat in chunks gesny was. Nadat ons omtrent die helfte klaar geeet het, het my seun gesien daar is lewende 'maggets' in die biltong. Ons het wel 'n video geneem met ons selfoon en terug gegaan na Hokaai om die insident te rapporteer. Ek het die dame gevra by die til of dit al voorheen gebeur het, haar antwoord was " Nee nog nooit met die biltong nie". Die ander persoon het erken hul het 'n probleem met vliee in die slaghuis! Ek het my besigheids kaartjie gelos... tot nou het niemand die moeite gedoen om te bel nie... Ek gaan wel die saak eskuleer.

Date:

Company: Hokaai Butchery

Country: South Africa   City: Montana

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google