Hokaai Butchery
Maggets in Biltong
Ek het biltong gekoop Vrydag 06.12.2013 by Hokaai Vleis Montana wat in chunks gesny was. Nadat ons omtrent die helfte klaar geeet het, het my seun gesien daar is lewende 'maggets' in die biltong. Ons het wel 'n video geneem met ons selfoon en terug gegaan na Hokaai om die insident te rapporteer. Ek ...