Ek het op 2013-09-23 my antike horlosie by Steve's Jewellery ingee om reg te maak dit sou 2 weke duur ek mos alkekeer gaan hoor hoe ver is hulle gister kry ek oproep dit gaan R 900 kos om reg te maak nadat hulle aan my 'n geskrewe prys van R 450 gegee het. Hier mense is kans vatters en verdien nie om besigheid te kry nie.
0 comments