AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Dr Ph Heystek - Gaan nou jou staatshospitaal vir gratis diens | #180846

Dr Ph Heystek
Gaan nou jou staatshospitaal vir gratis diens

Beide pasiente wat hier gekla het is leuenaars, bewyse hiervan is by ons praktyk om te lewer aan enige iemand wat sou belangstel. Hoekom is dit nodig dat 'n verskaffer moet smeek vir betaling vir diens gelewer? Hoekom is dit nodig dat 17 smsse, 8 epos briewe, vele korrespondensie, finale aanmanings uitgestuur word as jy weet jy het uitstaande gelde? In die vervolg asb gaan na jou staatshospitaal vir gratis diens voor jy weer kla en die platform helloPeter wil gebruik om jou ego te streel. As jy 17 jaar lang studeer het en jouself gespesialiseer het in 'n sekere veld dan praat ons weer. Wonder jul nog hoekom ons medici landuit gaan, dit is om weg te kom van julle tipes af, die ondankbare, selfsugtige en oneerlike pasient wat dink hy kan lieg en bedrieg en daarmee wegkom. Nou dat jy verder wil skuld maak of bekom en agtergekom het jou kredietrekord lyk nie meer so vars, nou kon jy gou betaal waarvoor ons so lank smeek en baklei. Sies! Wat van 'n platform waar ons pasiente kan name en shame!

Date:

Company: Dr Ph Heystek

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google