AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Dixon Batteries - Verkoopswaarborg verskil met vervaardige | #168365

Dixon Batteries
Verkoopswaarborg verskil met vervaardige

Ek het 'n voertuig in Pretoria gekoop gedrunde Julie 2012, met ;n nuwe battery verkoopswaarborg op battery aangebring tot en met 2013-07-18.
13 Julie 2013 het die battery ontklaar, 15 Julie 2013 het ek die battery na Kotwals Potchefstroom geneem, ek is mee gedeel Dixon agent toets batterye eers op Vrydae, maar dit is nie 'n probleem om dit 19 Julie 2013 in te bring nie.
Vrydag die 19 Julie 2013 het dit ingebring, die Dixon agent het gese die vervaardigings merk op die battery is NE18 wat beteken die battery is in April 2012 vervaardig, die waarborg datum van 18-7-2013 se tyd het verstrek en ek moet 'n ander battery koop. Dit is 'n Dixon 622 vir die bedrag van R645.00. Ek het die maatskappy in Vereniging gekontak maar geen reaksie van hulle gekry nie, slegs beloftes hulle bel my terug. ek het gepraat met mnr Prinsloo 0164506600

Date:

Company: Dixon Batteries

Country: South Africa   City: Vereniging

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google