Ocean Basket
Food poising food Beware
Ons is op die 23ste Januarie na Ocean Basket toe vir my Huweliksherdenking Bestel die kos en drink goed. Die waiter bring dit vining en die kos. Ek het n soulmate platter bestel en my man sushi eet te lekker my man merk op die waiter en die ou van die kombuis die chef Baklei my man staan op en vra ...