Santam
Goerdere wat weggeraak het met trek
Ek is nou vir die assuransie. Ek het verhuis van hartenbos na kaap en hulle het met 3 trokke op verskillende dae my meubels afgelaai. Toe ek begin uitpak en goed soek kom ek agter dat van my goed gebreek is en weg is..Ek het die 25/9/13 die eis vorm gefaks en gehoop dat die eis vinnig uitgesorteer ...