Standard Bank
NIEMAND BEVEOG IN STANDARD BANK
So sukkel ek voort om n nuwe besigheids Tjek kaart te kry. Die een gee vir die ander een die skuld en niemand weet wat om verder te doen nie. Die nuuste nou is dat ek nagelaat het om bewys van adres te gee toe ek veranderings aan rekening aangebring het. dat die dokumente wel al op 15 November na ...