AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Outsurance - Wonder of Outsurance bankrot is??? | #36561

Outsurance
Wonder of Outsurance bankrot is???

My "claim" nr het hulle al die 4 de Jan 2013 vir my gestuur, eers kom hulle nie terug na my ~ toe kry ek 'n sms boodskap Op die 17 Jan 2013 ~ Good day, please contact Nikki on 0123363764 regarding your claim. Dis vandag die 11 Feb en my kar is nou nog nie reg gemaak nie. Na baie baklei het ek nou 'n datum gekry die 24 of 26 ste Maart. 3 MAANDE??? Ek vertrek die 22 ste Maart uit die land uit. Een van hulle (glo 'n bestuurder) het ges?? Hulle het 'n groot eis gehad en kan dit nie nou doen nie. Wat het dit met my te doen, ek is seker DIE GROOT EIS betaal net soos ek elke maand ons priemie BETYDS VIR JARE AL.

Date:

Company: Outsurance

Country: South Africa   City: 0860060000

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google