AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Standard Bank - Het al in gebel | #278617

Standard Bank
Het al in gebel

Ek het al in gebel laas maand om die debiet order te stop maar waar as wragtig kom dit weer deur. die maatskappy wat die geld vat bestaan nie eers nie. Dis is!
Ek het ook gebel en gevra dat hul my moet skakel vir overdraft en het nog niks gehoor nie. dis baie swak. ek sal dit wardeur as jul begin jul werk te doen en na jul kliente kyk

Date:

Company: Standard Bank

Country: South Africa   City: Head office

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google