AfricaComplaints.com » Johannesburg, Horison - Reviews, Complaints, News

City: Johannesburg, Horison
Found 1 review / complaint

Absa
Patetiese Diens

Ek het Absa gekontak om my debiet order op my rekening te verander na my nuwe rekening nommer toe dood eenvoudige taak wat moet uiotgevoer word, hoe moeilik kan dit nou wees. Hier word dit vir my gese ek moet eers in bank toe gaan en dan n staat trek en dan weer alles in scan en deur mail bla bla ...