Ek het met Denzil gedeel vir 'n Assuransie paket by Auto en General en was absoluut tevrede met die manier wat hy my gehelp het. Ek het lanklaas iemand gekry wat so "efficient" is.
Hy het vir my 'n goeie pakket beding en ek het dit aanvaar.
Baie dankie. Hou so aan, jy is tops
0 comments