Solidariteit se kwotasie was die beste nadat ek goeie huiswerk gedoen het. Ek moes ongelukkig my jarelange makelaar laat vaar het. Ek is egter baie tevrede met beter voordele teen 'n goeie premie. Denzel Pedro het alles met geduld uiteengesit en verduidelik.
0 comments