Die feit dat Carnie professioneel was die produk baie goed ken was n bonus. Om in my taal Afrikaans gehelp te kon word het die ervaring nog meer die moeite werd gemaak. Laastens bespaar Auto & General my geld op my huis inhoud versekering en het ek beter dekking wat ek tans het (groen en pers maatskappy shhh!) Great om so gehelp te word in moeiliker ekonomiese tye! Go A&G!!!
0 comments