Auto And General
Uitstekende ervaring
Die feit dat Carnie professioneel was die produk baie goed ken was n bonus. Om in my taal Afrikaans gehelp te kon word het die ervaring nog meer die moeite werd gemaak. Laastens bespaar Auto & General my geld op my huis inhoud versekering en het ek beter dekking wat ek tans het (groen en pers ...