AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Outsurance - Eis wat nie Outsurance nie wil uitbetaal nie | #144931

Outsurance
Eis wat nie Outsurance nie wil uitbetaal nie

Ek het n huishoudelike versekering by Outsurance. Ek het n antique bed wat se kopstuk gebreek het omdat dit gegly en geval het tydens n trek. Die bed is plus minus 70jaar oud. Ek het n eis ingedien en Outsurance het iemand uitgestuur om fotos van die bed te kom neem. Nou wil Outsurance nie die bed uitbetaal nie, as gevolg van "wear & tear"! Dit is absurd, die val van die bed was n ongeluk!! Maw as jou kar 40jaar oud is en jy verongeluk, betaal Outsurance nie uit nie, want dis wear & tear! Hoekom het mens versekering! Ek oorweeg om my versekering by Outsurance te kanselleer en so wou n familielid ook nou by Outsurance aangesluit het, maar het daarteen besluit!!

Date:

Company: Outsurance

Country: South Africa   City: Claims

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google