AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Edcon - SWAK DIENS | #258496

Edcon
SWAK DIENS

Ek het gisteraand 2 keer vanaf my selfoon airtime gekoop wat op my Legit rekening kom. Ek het nie een keer my pin ontvang nie. Dit het my vanoggend gekos om by 'n winkel te stop en airtime te koop. So kon enige iets gisteraand gebeur en ek sou niemand kon kontak nie. Ek het vanoggend die 0860 113 639 nommer gekontak, waar iemand die volgende nommer vir my gegee het, 086 033 22 44. Ek het twee keer die laasgenoemde nommer gekontak en elke keer 4min aan gehou. Niemand het geantwoord nie, nadat hulle alreeds 08:30 ge-open het. Ek het weereens die eers genoemde nommer gekontak waar ek vir die dame vra om met die bestuurder te praat. Sy het so 'n bad attitude met my gehad en my net eenvoudig op hold gesit. Sy het my nooit deur geskakel na die bestuurder toe. SWAK DIENS!!! Hulle verwag van 'n mens om jou rekening maandeliks te betaal, maar kyk die swak diens. ONAANVAARBAAR!!! Ek soek onmiddelik antwoorde.

Date:

Company: Edcon

Country: South Africa   City: Call Centre

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google