Snowball Effect
Onbetroubare Internet
In die laaste 30 dae moes ek 2 maal bel ivm probleme wat ek met julle diens ervaar het. Nadat my Internet Sondag die hele dag af washet ek besluit om dit eerder te kanselleer. Ek kan dit nie bekostig om elke keer R150 se prepaid data te koop wanneer my uncapped Internet nie werk nie, en dan is daar ...