Snipper Snip Kleuterskool
Good Service
Ek is al vir baie, baie jare verbonde aan Snipper-Snip Kleuterskool en ek dink regtig dat die klagte rakende ons Kleuterskool se baba-afdeling uiters onvanpas is en naamskending is. Die baba-afdeling is van hoogstaande gehalte en die higiene uiters belangrik. Ek dink dat hierdie betrokke mamma dalk ...