Sheet Street
BEDROOM CURTAINS PEFECTIC
Ek het verlede maand gordyne gekoop by Sheet Street Grove Mall. Nadat ek dit gewas en opgehang het, het ek gesien dat die gordyne vasgewerk is in bane. Dit lyk so sleg!! Hierdie gordyne het my bykans R 400 uit die sak gejaag vir 2 gordyne. Dit is gladde perserige gordyne. Ek het nog nooit gordyne ...