Medihelp
Terugvoer is pateties
Ek het my lidmaatskap by medihelp gekanseleer aan die begin van Januarie en in die epos wat ek gestuur het, het ek gevra hulle moet asseblief bevestig wanneer die laaste paaiement betaalbaar is. 'n Paar dae later het daar 'n brief gekom wat al die details en die termyn van lidmaatskap en als ...