Klaas De Boer Toere
Klaas de Boer weet hoe om te toer!
Vorige kere wanneer ons oorsee gegaan het, het ons ons eie ding gedoen. Toe ons hierdie jaar besluit om vir die eerste keer met 'n toergroep deur Europe te toer, was ek maar benoud. Met gereelde en goedingeligte e-mails en foon gesprekke het alles netjies in plek geval. Die toer was 'n wonderlike ...